1. Welcome to Baptist Board, a friendly forum to discuss the Baptist Faith in a friendly surrounding.

    Your voice is missing! You will need to register to get access to all the features that our community has to offer.

    We hope to see you as a part of our community soon and God Bless!

For Afrikaans speaking believers of the Sabbath of the LORD GOD

Discussion in 'Other Christian Denominations' started by Gerhard Ebersoehn, Apr 13, 2012.

  1. Gerhard Ebersoehn

    Gerhard Ebersoehn Active Member
    Site Supporter

    Joined:
    Jul 31, 2004
    Messages:
    9,025
    Likes Received:
    8
    Faith:
    Non Baptist Christian
    For Afrikaans speaking believers of the Seventh Day Sabbath of the LORD GOG world-wide ...

    God willing, for the next few days, I send you the following study, each day a word or so less than 4000.

    May God bless you and keep you ...


    Christus-Fees

    NM 1 A 2
    3 4 5 6 7 8 9
    10 PS 11 12 13 14 PtP 15 S-GD 16 EGBO
    17 18 19 20 21 22 23
    24 25 26 27 28 29 30
    1 Zif 2 3 4 5 6 7
    8 9 10 11 12 13 14
    15 16 17 18 19 20 21
    22 23 24 25 26 27 28
    29 30 1 Sivan 2 3 4 5 Shav
    6 7 8 9 10 11 12
    13 14 15 16 17 18 19
    20 21 22 23 24 25 26
    27 28 29 30 1 Tamm 2 3
    4 5 6 7 8 9 10
    11 12 13 14 15 16 17
    18 19 20 21 22 23 24
    25 26 27 28 29 30 1 Ab
    2 3 4 5 6 7 8
    9 10 11 12 13 14 15
    16 17 18 19 20 21 22
    23 24 25 26 27 28 29
    30 1 Elul 2 3 4 5 6
    7 8 9 10 11 12 13
    14 15 16 17 18 19 20
    21 22 23 24 25 26 27
    28 29 30 1 Tisri 2 3 4
    5 6 7 8 9 10 Tisri 11
    12 13 14 15 Tisri 16 17 18
    19 20 21 22 Agt ‘sabbatte’! 25


    Nou glo ek mos, soos ek van lankal af geglo het – gaan lees maar boek 3 / 1 – die Pisidia-krisis het hom op die Groot Versoendag afgespeel. Ek het wat die datums en dinge aangaan toentertyd nie die kloutjie mooi by die oor kon kry nie. Na al die jare loop kyk ek toe weer na hierdie aspekte, en watter interessante dinge kom my teë!

    Kyk maar na die kalender hierso. Ons weet mos nou klaar en onteenseglik die Eerste Gerf Beweegoffer was op die Sabbatdag voor die Aangesig van die Here beweeg deur die opstanding van Jesus Christus uit die dode, “Sabbatstyd”, Abib 16 “midde lig-dag-oor-neigend”, of te wel, “midde-namiddag”. Neem nou aan die maande was elk dertig dae lank, dan val die Groot Versoendag – 9 en 10 Tisri of Sewende Maand –, op Donderdag en Vrydag.

    Maar dis mos nie op die Sabbat – die weeklikse Sabbat – nie? Reg! Maar wat het die Ou-Testament die Groot Versoendag genoem? Nie ook ’n ‘sabbat’, nie? Natuurlik ja! Nou hoekom kon dit nie op hierdie vlottende sabbatdag – vlottende deur die weeksdae – wees wat Paulus sy preek in die Kerk gegee het en die Jode te lig geoordeel was, en hulle die Goeie Weg vir laas byster geraak het nie?

    Dis presies wat die teks sê! Vir ’n feit in elke opsig in besonderheid uitwys! U dink ek’s mal? Ook goed! Hulle het ook gedink Paulus en Christus was mal.

    Omdat hierdie ‘oordeelsdag-sabbat’ nie ’n In-bring-Sabbat was nie, maar meer ’n sombere dag van Uit-tog en van die skeiding van weë en van afkering en wedersydse verlating tussen God en die volk Israel, het God dit so beskik dat dit nie die Sabbat van die rus van die HERE jou God moes gewees het nie maar “Die Dag-van-Oordeel” (“Groot-Versoendag”). Want God reserveer sy Heilige Dag, Die Dag van die Here Jesus, vir die ontmoeting tussen die Nuwe Gelowiges van die ware Volk van God!

    Paulus staan op die ‘sabbat’ (14c) van die laaste ‘amptelike’ prediking aan Israel van die Evangelie van die Messias, in die Kerk op en verklaar: “U, manne van Israel – én, julle wat God vrees, Luister!” (16b) Met die intrapslag donder die oordele van God. Nou, die verdere verloop van die dag se gebeure, ken u. Paulus se sweepslae eindig met hierdie woorde: “Nou, laat dit vir julle duidelik wees, julle veragters (van Christus en sy Groot Versoenwerk), staan verwonderd, en vergaan (in julle verbasing), want Ek (Ék, ‘eghóó’, ‘Jawe’ die HERE God) werk ’n werk in julle (rus en heilige sabbatte)-dae— ’n werk wat julle weier om te glo al verklaar en verduidelik wie ookal julle dit hoe goed!” [érghon erghádzomai eghóó en tais heemérais humóón— érghon ho ou mee pisteúseete eán tis ekdieeghéétai humíén.] 41b. Dubbele Eerste Persoon; dubbele Ontkenning; dubbele ‘verduideliking’! )

    ....................

    tbc
     
  2. billwald

    billwald New Member

    Joined:
    Jun 28, 2000
    Messages:
    11,414
    Likes Received:
    2
    Maybe the list owners could specify english

    as the official and only language except when quoting Latin, Hebrew, or Greek texts?

    For all we know this is a secret message to the Taliban. <G>
     
  3. Walter

    Walter Well-Known Member
    Site Supporter

    Joined:
    Nov 20, 2011
    Messages:
    2,518
    Likes Received:
    142
    Faith:
    Non Baptist Christian
    Just what part of 'weet mos nou klaar en onteenseglik die Eerste Gerf Beweegoffer' don't you understand???
     
  4. Jerome

    Jerome Well-Known Member
    Site Supporter

    Joined:
    Aug 21, 2006
    Messages:
    9,796
    Likes Received:
    700
    Faith:
    Baptist
    :eek::null::null:
     
  5. Thinkingstuff

    Thinkingstuff Active Member

    Joined:
    May 14, 2008
    Messages:
    8,248
    Likes Received:
    9
    Faith:
    Non Baptist Christian
    Now is that the Lord GOG or the Lord Grog as in Grog bowl. Just trying to clarify a few things. And does this have to do with MAGOG? And is that a Afrikaaner code to kick out all English from South Africa and re-establish national relations with Germany? Its all so confusing. And will this happen on Saturday?

    BTW whats the Difference between Afrikaaners who are Seventh day believers and the SDA?
     
  6. Gerhard Ebersoehn

    Gerhard Ebersoehn Active Member
    Site Supporter

    Joined:
    Jul 31, 2004
    Messages:
    9,025
    Likes Received:
    8
    Faith:
    Non Baptist Christian
    GE:


    Maybe an unpleasant surprise to many, MUCH.

    On the right hand the 'Calvinist Sabbatharians' if you like; on the left hand, the Kakies, the hensoppers to American Anglicization and worldview of the globe and arch enemies to the American European Calvinist heritage, the Seventh-day Adventists.

    But I don’t like politics.

    Here is my …

    Tweede aflewering:
     
  7. Gerhard Ebersoehn

    Gerhard Ebersoehn Active Member
    Site Supporter

    Joined:
    Jul 31, 2004
    Messages:
    9,025
    Likes Received:
    8
    Faith:
    Non Baptist Christian
    Tweede aflewering:

    ... dubbele Ontkenning; dubbele ‘verduideliking’! )

    En toe? Toe stap die hele lot Jode uit die Kerk uit! Want die God van hierdie mal mens Paulus breek die sabbatte van die Jode! Dit gaan vir die Jode nog steeds oor niks anders as hulle heilige dae nie. Vir hulle is die Vervulling daarvan met die Grootse Inhoud van die Werke van God deur die Beloofde Messias, die gans en by voorbaat onmoontlike! Sodra God in hierdie Jesus Christus juis op die Sabbat-dae al werkende rus en al rustende werk, dan is dit bokant hulle vuurmaakplek en dwars in die krop teen hulle piëteit; die toppunt van heiligskennis! Met sulke Sabbatsontheiligers wil ons nie assosieer nie; ons gee eerder die Kerkgebou en die hele keboedel oor – gooi dit vir die heidene, die honde!

    Nee, ons het nie hier met maar net nog ’n Sabbatdag te doen nie: Hierdie is die Groot Versoendag wat die dag van groot onversoenbaarheid word! Heden vandag nog sal die Jode Christus verwerp eerder as om hulle sabbatte te staak. Want hulle leef nog onder die Wet en verag die Genade: die Genade naamlik as die Opstanding van Christus Jesus uit die dode. Eerder as om Christus die vervulling en rede vir die Sabbatdag te aanvaar, sal hulle saam met Hom, van die hele Godsdiens, afstand doen.

    Sou die oordeels-karakter van hierdie sabbatdag nou al wees op grond waarvan ek wil beweer dit was nie die weeklikse Sabbatdag toe hierdie keerpunt in die geskiedenis bereik was nie? Sou die oordeels-karakter van hierdie dag en die oordeels-strekking van Paulus se prediking van die Evangelie van Christus op hierdie dag, nie genoeg wees om te bevestig wat ek beweer dit aandui nie, die ‘sabbat’ van die tiende dag van die Sewende Maand— ‘jaarlikse sabbat’ van die ‘Fees’ bekend as ‘Die Dag-van-Oordeel’ nie? Ek glo dit vertel meer as genoeg om die gewillige gelowige te oortuig.

    Maar ek het vir u nog ’n bonus-bewysstuk.

    Vers 42 vervolg op die uitstap-aksie van die Jode: “En toe die Jode uit die Kerk uitgestap het, het die ‘Heidene’ (wat gebly sit het), gevra dat dieselfde woorde aan hulle gepreek mog word die volgende Sabbatdag.”

    Dit is die verkeerde manier om die teks weer te gee.

    Nou het ons almal nog altyd verstaan die hele drama het afgespeel op ’n ‘weeklikse’ Sabbat, en dat die Heidene gevra het die preek moet weer gepreek word sewe dae later wéér op die weeklikse Sabbatdag. Nouja, daarmee is natuurlik niks verkeerd solank ons net die gewone vertalings se verduideliking beskikbaar het nie. Dis in elk geval van geen reddingsbelang nie ... of is dit? Dit kan lewensbelangrik word wanneer mens soos die Jode terwille van jou troetelsondes teen die waarheid daarvan wil stry. Dat ’n beter begrip ’n beter aanvaarding en genieting van die krag van Gods Woord meebring, lei dan ook geen twyfel nie. Ek reken dus dit is nodig en die moeite dubbel werd om noukeuriger besonderhede in ag te neem juis omdat Paulus – in vers 41 én in die groter geheel – dít waarvan hy gepraat het “ten opsigte van die Middel-in sabbat”, so stiptelik, en nadruklik, vir die Jode uitgespel het.

    Lukas maak dan ook nes Paulus: hy ‘spel uit’ presies watter ‘sabbatdag’ hy na verwys. Hy skrywe: “Hulle (die Heidene) het almal/eendragtig versoek, (dat) hierdie, selfde, woorde TEN OPSIGTE VAN [en ter verduideliking van, ‘eis to metaksu sabbaton] die-sabbat-midde-in tot hulle (spesifiek) gespreek word.” (‘parekáloen eis to metaksúú sábbaton laleethéénai autóís ta réémata táúta.’)

    Die Jode het hulle nie oor die Groot Versoendag en die betekenis daarvan, vertroud kón maak nie; nét die Christelike Geloof kon dit regkry.


     
  8. Thinkingstuff

    Thinkingstuff Active Member

    Joined:
    May 14, 2008
    Messages:
    8,248
    Likes Received:
    9
    Faith:
    Non Baptist Christian
    Let me see if I get this right. You are calling the SDA are the mortal enemies of the Afrikaans "Calvinist Sabbatharians" along with the Brits, the Boers who joined the Brits which are exporting the American Anglicization and world view of Calvinism?
     
  9. Thinkingstuff

    Thinkingstuff Active Member

    Joined:
    May 14, 2008
    Messages:
    8,248
    Likes Received:
    9
    Faith:
    Non Baptist Christian
    You promised me a bonus voucher! Where is it?
    and since I don't celebrate on the Sabbath why do you speak to me or anyone else on this site?
     
  10. Gerhard Ebersoehn

    Gerhard Ebersoehn Active Member
    Site Supporter

    Joined:
    Jul 31, 2004
    Messages:
    9,025
    Likes Received:
    8
    Faith:
    Non Baptist Christian
    GE:

    I am no politician, and I don't like politics or politicians, or, talking politics. You know why? because everybody knows and understands everything just as well as everybody else, but hates the very thought.

    So, ek hou my bek as dit by politiek kom.

    The sorry thing is, matters of faith -'religion', 'theology', whatever - when discussed are prone to take on the same character as politics.
     
    #10 Gerhard Ebersoehn, Apr 16, 2012
    Last edited by a moderator: Apr 16, 2012
  11. Thinkingstuff

    Thinkingstuff Active Member

    Joined:
    May 14, 2008
    Messages:
    8,248
    Likes Received:
    9
    Faith:
    Non Baptist Christian
    That's a wise statement. It probably should go down as a proverb. But in essense, you are correct. Unfortunately, I don't follow James when it comes to Politics and my mouth. (or tongue as James would say)
     
Loading...