Jesus’ Last Passover Feast of Suffering: Summary
Precursors:
Three month from “winter” to “spring harvest”
Last journey:
“Up to Jerusalem”
Lazarus raised John 11
Arrival in “Juda”:
In Bethany:
“Six days before the feast”; meal at Lazarus; feet annointed
Last Week:
Palm-Sunday John 12
“The next day”; entrance into Jerusalem
Monday:
“on the morrow”; fig tree; money exchangers
Tuesday:
Fig tree; Teachings; “after two days crucified”
Wednesday:
Conspiracy; meal at Simon; head anointed; “after two days feast”
“Three days”: John 13
Thursday:
Crucifixion
Friday:
Burial
Sabbath:
Resurrection
Sunday:
Appeared
------
From new publication,
'A Chronological and Logical Interlinear Synopsis of the Gospels : Greek / Afrikaans / English' by Gerhard Ebersoehn
Last Passover Feast of Suffering: Summary
Discussion in 'Other Christian Denominations' started by Gerhard Ebersoehn, Oct 22, 2015.
-
Gerhard Ebersoehn Active MemberSite Supporter
-
Gerhard Ebersoehn Active MemberSite Supporter
The Index will follow DV a.s.a.p. in English.
I post the Index here in Afrikaans to protect my intellectual property in good time. Because this Synopsis of the Gospels ---I am convinced--- is destined to become the most popular and best loved presentation of the Gospel of Jesus Christ ever published.
Inhoud : Jesus se Laaste Pasga-Lydingsfees
A) Aanloop tot Laaste Week
(Volgorde volgens plekke en gebeurtenisse tydens reise)
Tempelwyding in Jerusalem
Johannes 10:22-39
Weg na die opper-Jordaan
Johannes 10:40-42
Oor Tirus en Sidon
Markus 7:24(-30)
Mattheus 15:21(-28)
Na Dekapolis (na genesing van die dowe) [Mt9:32-34]
In omstreke van Dalmanuta(na voeding van die vierduisend) [Lk9:18-20]
Markus 8:(1-)10
In omstreke van Magdala
Matteus 15:(29-)39
In Betsaida
Na Sesarea-Filippi [Jh6:66-71]
Markus 8:13(-31)
Matteus 16:13-28
Lukas 9:18-20
Kapernaum
Matteus 17: ...24 (voor vers 1)
Verheerliking op ’n hoë berg
Markus 9:2(-13)
Matteus 17:1(-8)
Terug deur Galilea en Samaria
Markus 9:30,31
Matteus 17:...22,23...
Lukas 17:11(-28)
Jesus verneem Lasarus is siek
Johannes 11:1-16 -
Gerhard Ebersoehn Active MemberSite Supporter
Op pad na Jerusalem : Terug Jordaan langs na Judea
Markus 10:1(-)28
Matteus 19:1; 27-30
Markus 10:32-34
Matteus 20:17-19
Lukas 18:31-34
Jerigo met sy blindes [Josua 6:26]
Lukas 18:35(-43) [Een blinde]
Lukas 19:1-10 [Hb11:]
Markus 10:46-52
Matteus 20:29-34
Johannes 11:9,10; 12:35,36
In Bethanië : Lasarus opgewek
Johannes 11:17-53
Weg na plattelandse dorp Efraïm
Johannes 11:54-57
Terug in Betanië en Jerusalem
“Ses dae voor die pasgafeesdae” : Sabbat[9de dag van Eerste Maand]
Johannes 12:1-11 -
Gerhard Ebersoehn Active MemberSite Supporter
B) Die Laaste Week : Palm-Sondag
Laaste Week: Palm-Sondag : Intog in Jerusalem :
Eksodus 12:3 Ezekiel 40:1 “tiende dag van die Eerste Maand” Abib 10 was “ses dae voor” (Vrydag) Abib 15
Johannes 12:12-19 “die volgende dag” na Johannes 12:1 “ses dae voor”wais 5 dae voor Abib 15 is Abib 10
Markus 11:1-11
Matteus 21:1-11
Lukas 19:28-44
Laaste Week: Maandag Abib 11 was 4 dae voor (Vrydag) Abib 15
Markus 11:12-19 “volgende oggend” vyeboom vervloek; in tempel “laat uitgegaan”
Matteus 21:12-17 in tempel; na Betanië; vernag
Lukas 19:45—21:4 “Op een van daardie dae”in tempel; gelykenisse
Johannes 12:20-26
Laaste Week: Dinsdag Abib 12 was 3 dae voor (Vrydag) Abib 15
Markus 11:20—13:37 “vroeg in die môre” vyeboom verdroog
Matteus 21:18—26:13 “vroeg in die môre terug... oor twee dae gekruisig... in skaapstal oornag”
Lukas 21:5-38 gelykenisse; “uitgegaan en vernag”
Johannes 12:27-36 “weggegaan en Hom verberg”
Laaste Week: Woensdag Abib 13 was 2 dae voor (Vrydag) Abib 15
Markus 14:1-11 “oor twee dae fees”
Matteus 26:14-16* vyeboom vervloek én verdroog
Lukas 22:1-6 “fees was naby” Judas smee verraad
Johannes 12:37-50 dan 13:1 toe “sy uur gekom het”
Laaste Week: Donderdag Abib 14 was 1 dag “voor” (Vrydag) Abib 15
2Kronieke 35:4,6,10,14 “pasga voorberei… slag”
Markus 14:12 “wanneer hulle altyd die pasga geslag het”
Matteus 26:17 “die eerste dag wat suurdeeg verwyder was”
Lukas 22:7 “wanneer hulle die pasga moes geslag het”
Johannes 13:1 “Vóór die Fees”
= Johannes 19:14 “Die Voorbereiding van die Pasga”
= Johannes 16:32 “julle sal almal verstrooi word”
= Eksodus 12:15a “wanneer hulle suurdeeg verwyder het”
= Levitikus 23:22,10 “wanneer julle hoeke oes en eerstelingsgerf bring”[*]
= Johannes 12:32,34; 8:28 “die Seun van die Mens moet verhoog word”
= Markus 14:2 Matteus 26:5 “nié op die Fees nie”
Laaste Week: Vrydag : “Feesdag-sabbat van Pasga”was “Abib 15” (Vrydag)
Eksodus 12:15,17,18,42,51— “ -
Gerhard Ebersoehn Active MemberSite Supporter
C) “Drie dae”
“Hoof eerste dag waarop hulle altyd die pasga moes slag”
[Eksodus 12: 6,15a Levitikus 23:22,10b 2Kronieke 35]
Dag een nag en dag
Nag een : Voor die Feesdag
Johannes 13:1
Markus 14:12a
Lukas 22:7
Matteus 26:17a
Nag een: Dat ons mag voorberei
Markus 14:12b
Matteus 26:17b
Lukas 22:9
Nag een: Hy stuur twee
Markus 14:13-16
Lukas 22:8,10-13
Matteus 26:18,19
Nag een: Die Aand die Uur : kom Hy
Markus 14:17
Matteus 26:20
Lukas 22:14
Johannes 13:1b
Nag een: Een van julle gaan My verraai
Markus 14:18-21
Matthew 26:21-25
Johannes 13:18b-22
Lukas 22:21-23
Nag een : Brood en Wyn van Smarte
Markus 14:22-26
Matteus 26:26-30
Lukas 22:14b-20
Nag een: Wie die grootste wil wees
Lukas 22:24-28a
Nag een: Wie die Grootste is
Johannes 13:2-29
Nag een : Dit was nag : Uitgegaan[Eksodus 12:12,42]
Johannes 13:30,31
Markus 14:26
Matteus 26:30
Nag een : Die Uur Het Gekom
Johannes 17:1
Johannes 13:31b,32
Nag een: Volgelinge Versoek Jesus
Johannes 13:30,31,33-38
...Johannes 14 tot 17...
Lukas 22:27c-34
Markus 14:26-31
Matteus 26:30-35
Nag een: Verdriet Vergeet Jesus[Genesis 37:35; 42:38]
Markus 14:32-41a
Matteus 26:36-45
Johannes 18:1,2
Lukas 22:39-46
Nag een: Vertroueling Verraai Jesus : Wie die beurs dra bring die swaard
Lukas 22:35-38
Nag een: Soort soek soort
Johannes 18:3
Nag een : DIE UUR Het Gekom[middernag Eksodus12:29]
Markus 14:41b-42
Matteus 26:46
Nag een: EK IS Die Een[Eksodus 14:14]
Johannes 18:4-9
Nag een: Met ’n Soen Verraai
Lukas 22:47,48
Markus 14:43-45
Matteus 26:47-50a
Nag een: Die Swaard Verhoed Jesus nie
Lukas 22:49
Markus 14:46,47
Matteus 26:50b,51
Lukas 22:50,51
Johannes 18:10,11
Matteus 26:52-54
Nag een: Veins Versluier Jesus
Markus 14: 48,49
Lukas 22:52,53
Matteus 26:55,56a
Nag een: Vriende Verlaat Jesus [Genesis 37:28,31]
Matteus 26:56b
Markus 14:50-52
Nag een: Vyande vang Jesus
Johannes 18:12
Lukas 22:54a,55
Nag een: Weggevat na Annas
Johannes 18:13,14
Markus 14:53
Nag een: Voor Annas : Dapper volg van ver
Markus 14:54a
Lukas 22:54c
Matteus 26:58
Johannes 18:15,16a
Nag een : Hanekraai
Markus 14:70
Matteus 26:74
Lukas 22:58, 23:60
Lukas Jh18:27
Nag een: Voor Annas : Voorbarig verloën Jesus
Johannes 18:16b,c
Markus 14:66-72
Lukas 22:56-62
Matteus 26:69-75
Johannes 18:17,18; 18:25-27; 18:25-27
Nag een: Voor Annas : Vloerwol vertrap Jesus
Lukas 22:63-65
Nag een: Voor Annas : Die voordoener
Johannes 18:19-23
Nag een: Van Annas af na Kajafas en die hoofraad
Johannes 18:24
Markus 14:53
Matteus 26:57
Lukas 22:66
Nag een: Voor Kajafas en hoofraad : Valse getuies
Markus 14:55-59
Matteus 26:59-61
Nag een: Voor die hoofraad : Is u die Seun van God?
Lukas 22:66b-71
Markus 14:60-62
Matteus 26:62-64
Markus 14:63,64
Matteus 26:65.66
Nag een : Voor hoofraad : Venyn van voorbankers
Markus 14:65
Matteus 26:67,68
Nag een : “Baie vroeg”: Voor die hoofraad : Weggevat vir Verhoor
Markus 15:1
Matteus 27:1,2
Johannes 18:28a,b
Lukas 23:1
Nag een: Verhoor voor die goewerneur
Klag: Is u koning?
Johannes 18:28c-32
Lukas 23:2,3
Markus 15:2a
Matteus 27:11b
Nag een: Jurisdiksie : Van Pilatus na Herodus
Lukas 23:4-12
Nag een: Verhoor : Hoofgetuie : Judas daag daar op
Mattheus 27:3-10
Nag een: Kruisverhoor : Is u koning?
Johannes 18:33-38
Markus 15:2
Mattheus 27:11
Nag een: Verhoor : Laat gésel
Johannes 19:1-12
Nag een: Verhoor : Ander beskuldigings
Markus 15:3
Mattheus 27:12
Markus 15:4,5
Matteus 27:13,14
Nag een: Verhoor : Uitspraak : Geen skuld
Lukas 23:13-16
Nag een: Vonnis : Wat moet ek met hom maak?
Volgens die fees[Levitikus 16:10]
Johannes 18:39,40
Markus 15:6-11
Lukas 23:17-21
Matteus 27:15-18
Nag een: Pilatus se vrou droom
Matteus 27:19-22
Oor watter kwaad?
Matteus 27:23
Markus 15:12-14
Lukas 23:22,23a
Matteus 27:24,25
Lukas 23:23b
Johannes 19:12c-15
Nag een: Vonnis gegee
Oorgelewer om gekruisig te word
Johannes 19:16a
Markus 15:15
Matteus 27:26
Lukas 23:24,25
Nag een: Eers meer onreg
Matteus 27:27-31a
Markus 15:16-20a
Dag een: “Voorbereidingsdag van die Pasga” [2Kronieke 35]
“Twaalf ure in die dag” Lydingsweg en Golgota
Dag een: “Die sesde uur tot die derde uur” (6v.m. – 9v.m.)
Johannes 19:14
Dag een: Weggelei om gekruisig te word
Johannes 19:16b
Markus 15:20b
Matteus 27:31b
Johannes 19:17
Dag een: Simon van Sirene [Levitikus 23:22,10c]
Markus 15:21
Matteus 27:32
Lukas 23:26
Dag een: Baie volg
Lukas 23:27
Dag een: Opskrif geskryf
Lukas 23:38
Markus 15:26
Matteus 27:37
Johannes 19:19-22
Dag een: Dogters van Sion
Lukas 23:28-31
Dag een: Die derde uur tot die sesde uur (9vm.-12vm.)
Dag een: Aangekom by Golgota
Johannes 19:17
Markus 15:22
Matteus 27:33
Lukas 23:33a
Dag een: Almal sien
Lukas 23:35,48
Markus 15:40
Matteus 27:55,56
Dag een: Asyn om te drink
Markus 15:23
Matteus 27:34b
Dag een: “die derde uur”: hulle het Hom gekruisig
Johannes 19: 17,18a
Markus15:24a,25
Lukas 23:33,34
Matteus 27:35a
Dag een: Saam met twee ander
Matteus 27:38
Johannes 19:18b
Markus 15:27,28
Lukas 23:32,33
Dag een: Hulle het sy klere verdeel
Lukas 23:34
Markus15:24
Johannes 19:23,24
Matteus 27:35
Dag een: Bewaak
Matteus 27:36
Dag een: Hulle het Hom gesmaad
Markus 15:29-32
Matteus 27:39-44
Lukas 23:35b-37
Lukas 23:39-43
Dag een: Jesus se moeder en Johannes
Johannes 19:25-27
Dag een: “Die sesde uur tot die negende uur” : “Daar was duisternis”
Markus 15:33b
Matteus 27:45
Lukas 23:44,45
Dag een: Tussen “die negende uur” en die ‘twaalde uur’
Dag een: “Die negende uur” : “Waarom het U my verlaat?”
Markus 15:34,35
Matteus 27:46,47
Dag een: “Ek het dors”
Johannes 19:28
Dag een: Asyn op stok [Ps51:7 Lv14:52 Hb9]
Johannes 19:29,30a
Markus 15:36
Matteus 27:48,49
Dag een: “Dit is volbring” : “Ek gee my gees oor”
Johannes 19:30b
Markus 15:37
Matteus 27:50
Lukas 23:46
Dag een: Aardbewing
Matteus 27:51b
Dag een: Grafte het oopgegaan
Matteus 27:52a
Dag een: Voorhangsel skeur [Hebreërs 10:20]
Markus 15:38
Matteus 27:51a
Lukas 23:45b
Dag een: Hoofman
Markus 15:39
Matteus 27:54
Lukas 23:47
Dag een: Daar was baie vroue
Markus 15:40,41
Matteus 27:55,56
Dag een: “Almal het huistoe gegaan”
Lukas 23:48,49 -
Gerhard Ebersoehn Active MemberSite Supporter
Dag twee nag en dag: “dit het reeds aand geword” : “Daardie Dag was groot-dag-sabbat”
: “was Die Voorbereiding wat die Voorsabbat is” [2Kronieke 35]
Markus 15:42
Matteus 27:57
Johannes 19:31
Lukas 23:50,54
Dag twee nag en dag : Jesus Eervol Begrawe : “julle sabbat van aand tot aand”
Levitikus 23:32
Dag twee nag en dag : Tussen Kruis en Klip : “Daardie Hele Dag” : ‘etsem-yom’ : “Beendag”
Deuteronomium 21:23
Joshua 10:27
Nag twee: Die Jode, se plan : ”aangesien dit reeds aand was en Voorbereidingsdag begin het”
Genesis 50:25,26; 45:5,7
Johannes 19:31[*]-37
Nag twee: “Die Nag waarin Jesus verraai was” : “Josef van Arimatea gaan na Pilatus”
[Gn48:29,30; 45:1,2; 50:4-6 Rgt19:13 Gn46:28-31]
1Korintiërs 11:23b
Markus 15:42
Matteus 27:57
Lukas 23:50,52
Nag twee: Josef ontferm hom oor sy Broer
Johannes 19:38
Markus 15:43
Lukas 23:50
Matteus 27:57, 58a
Nag twee: Josef weerstaan die Farao Pilatus, dwarsboom die Jode se planne, en slaag in God se
Voorneme om die liggaam van Jesus “volgens Etiek te begrawe” [Eks8 – 11; 13:19]
Markus 15:44,45
Johannes 19:38f
Matteus 27:58b
Johannes 19:38g
Markus 15:46a [Genesis 37:3c]
Lukas 23:53
Matteus 27:59
Nag twee : “By die Eerste Nag” (van ongesuurde brood) : [Eks12:15, 18c-10,41,42 Lv23:6]
Josef en Nikodemus Bring Jesus Uit
Johannes 19:39,40
Dag twee: Dag : Prosessie na graf
Lukas 23:55
Dag twee: In die graf neergelê [Gn33:18,19; 50; 32:22]
Markus 15:46d
Matteus 27:60a
Lukas 23:53c
Johannes 19:41,42
Dag twee: Graf toegemaak
Markus 15:46e
Matteus 27:60b
Matteus 27:60d
Dag twee: Getuies het die begrafnis gesien
Matteus 27:61
Markus 15:47
Dag twee : “Teruggegaan”
Johannes 19:42
Lukas 23:54
Dag twee: “Daardie Hele Dag was” : “Daardie Hele Dag was groot-dag-sabbat”
Lukas 23:54,56b
Johannes 19:31 -
Gerhard Ebersoehn Active MemberSite Supporter
Dag drie, nag en dag : “Sabbat”
Nag drie:
Luke 23:56c
Dag drie, dag: “Die oggend wat ná die Voorbereiding is” : “Graf verseël vir die derde dag”
Matteus 28:5a, 27:62-66
Dag drie: Die engel van die Here en die OPSTANDING
Matteus 28:1-4
Dag drie: “Baie heiliges”
Matteus 27:52b
Matteus 28:5a
Dag drie: “Lydingsfees van Jawe”-“Opstandingsfees”
Efesiërs 1:18-23
Kolosensiërs 2:12-19
“Op die Eerste Dag van die week”
Markus 16:1 Na sononder
“koop speserye toe die Sabbat verby was”
Johannes 20:1,2 Oopgemaakte graf
“Pas die Eerste Dag van die week in sien sy die weggegooide klip”
Johannes 20:3-10
Petrus en Johannes gaan kyk
Lukas 24:1-10
“Oggend net na middernag ... vind nie die liggaam nie”
Lukas 24:19...29
Oorvertel:
Lukas 24:12
Petrus gaan wéér kyk
Markus 16:2-8
“Baie vroeg op die Eerste Dag ... gaan vroue wéér kyk”
Johannes 20:11-17 Markus 16:9
“verskyn vroeg verrese eerste aan Maria”
Johannes 20:18 Markus 16:10
Maria gaan vertel
Matteus 28:9-11
“ontmoet vroue”
Maria Magdalena was dus nie by nie, toe die ander vroue saam met Johanna en Maria van Jakobus weer na die graf gegaan het waar...
Matteus 28:5
“…die engel (Op die Eerste Dag van die week) aan die vroue verduidelik het: Hy was [gister, “op die Sabbat”,] opgewek” en het “voor julle uit na Galilea gegaan”—dit is: die “UITTOG VAN JAWE” VOLTOOI.
Engele vertel “op die Eerste Dag van die week”
Lukas 24:6,7
Markus 16:6,7
Matteus 28:6,7 -
No one has a CLUE what any of this means. Maybe you can explain what relevance any of this is to anyone on the board? Knowing you obsessed with Sabbath worship, I suspect it is an attempt to establish that Jesus resurrection was not on Sunday. Am I right???
-
Gerhard Ebersoehn Active MemberSite Supporter
I have finished the triple interlinear. And am busy obtaining an international standard library number for it ---hopefully to be concluded tomorrow, DV
Now I must extract from it, an English - Greek only copy for the English. Then you might be enabled to understand what it is all about. It thus far has been established whose idea such chronological historical synopsis of the Gospels is ... mine. That has been my main aim up until now.
So kindly wait for the shortened and simplified version, before you allow your obsessiveness with the Sabbath to go wild.